Hoe kan dit wees? 'n Meisie wat twee boeke tegelyk lees! Dit is hoe ek vanmiddag ge
ëet het.
Ek kon nie kies watter boek om te lees nie. Toe lees ek maar "Die waarheid moet uit", want ek het hom al by die skool begin lees. Daarna het ek "Kardoes" gelees.
No comments:
Post a Comment