Showing posts with label rooi. Show all posts
Showing posts with label rooi. Show all posts

Wednesday, September 4, 2013

ROOI

Rooi is die kleur van liefde.
Rooi is die kleur van vuur.
Vuur is warm soos jou ouma.
My ouma is 80 sy hou van ROOI!!!