Ek is Anna Sophia. Ek woon in die Boland. Ek hou van sokker, netbal, gimnastiek en koek bak. My blog gaan oor wat ek alles geleer het en wat ek alles gedoen het.
Wednesday, September 4, 2013
ROOI
Rooi is die kleur van liefde. Rooi is die kleur van vuur. Vuur is warm soos jou ouma.
No comments:
Post a Comment