Wednesday, September 4, 2013

ROOI

Rooi is die kleur van liefde.
Rooi is die kleur van vuur.
Vuur is warm soos jou ouma.
My ouma is 80 sy hou van ROOI!!!

Sunday, July 7, 2013

The man with the lam


In the Owl House garden in Nieu Bethesda. There was a man in the middle of the garden who had baby sheep. We soon realised it was the tale of Jesus. What would you call him?

Thursday, June 13, 2013

Vadersdag

a sketch by Anna Sophia on photoshop to illustrate her fathers day blogpost

Vadersdag!

Vat jou pappa/man Spur toe en verras hom met 'n maaltyd soos nooit tevore nie.

Sunday, June 2, 2013

Butterfly World uitstappie

A toy butterfly bought at Butterfly World near Paarl, Western Cape, South Africa during a school trip

Ons het Butterfly World toe gegaan. Dit is 'n plek waar daar skoenlappers is, en ander diere. Dit was 'n skool trip. Ek het 'n speelskoenlapper gekry. 

Friday, May 24, 2013

My beste dag

Dis Vrydag. Ons het nie huiswerk nie, so ons kan net die hele middag speel, speel, speel!


Anna and Carla playing dress-up with mom's high heels.
Ek en my maatjie Carla het mamma se hoëhak-skoene aangetrek omdat ons fashion gespeel het. Ons het 'n wonderlike speeltyd gehad.


Anna and Carla made chocolate cupcakes with their improvised recipe.
Ons het tog te lekker kolwyntjies gebak en dit daarna geëet. Ons het nie 'n resep gebruik nie en dit het tog so goed uitgekom. Ons het warm sjokolade, Milo en kakao ingegooi. Ons het versiersel opgesit met vlapoeier, sjokoladesmeer en vanielje essens in.





Wednesday, May 22, 2013

Die wonderlike ete

Anna Sophia eating lunch at the kitchen table in her school uniform while reading a book with another at the ready.

Hoe kan dit wees? 'n Meisie wat twee boeke tegelyk lees! Dit is hoe ek vanmiddag geëet het.

Ek kon nie kies watter boek om te lees nie. Toe lees ek maar "Die waarheid moet uit", want ek het hom al by die skool begin lees. Daarna het ek "Kardoes" gelees.



Monday, May 20, 2013

Die springende meisie

A crayon drawing of Anna Sophia, the jumping girl.
'n Tekening van my. Mamma het my buitelyne afgeteken met bordkryt, sy het dit buite gedoen. al het ek op die sement gelê, lyk dit asof ek in die lug spring.