Ek is Anna Sophia. Ek woon in die Boland. Ek hou van sokker, netbal, gimnastiek en koek bak. My blog gaan oor wat ek alles geleer het en wat ek alles gedoen het.
Thursday, June 13, 2013
Sunday, June 2, 2013
Butterfly World uitstappie
Ons het Butterfly World toe gegaan. Dit is 'n plek waar daar skoenlappers is, en ander diere. Dit was 'n skool trip. Ek het 'n speelskoenlapper gekry.
Subscribe to:
Comments (Atom)
